Stuur ’n nuwe aanmelding deur |
Opvolging van ’n bestaande aanmelding |
Verskaffing van anonieme, vertroulike blitslyne vir organisasies oor die wêreld heen.
NAVEX se doel is om te verseker dat u probleme en bekommernisse betreffende onetiese of onwettige aktiwiteite veilig en eerlik aan ’n organisasie se bestuur of die direksie kan kommunikeer terwyl u u anonimiteit en vertroulikheid behou. NAVEX is Safe Harbor-gesertifiseer as blitslynverskaffer deur die Verenigde State se Departement van Handel met sekuriteitsmaatreëls in plek om EU-privaatheidsinisiatiewe en ander globale privaatheidsvoorskrifte aan te spreek. Ons streef daarna om die melding van kwessies en bekommernisse deur EthicsPoint™ so reguit en eenvoudig as moontlik te maak. Die volgende webblaaie sal u deur die proses lei onderwyl u vertroulikheid en anonimiteit op elke stap in stand gehou word. Volg hierdie stappe om u aanmelding in te dien:
Nadat u u aanmelding ingedien het, sal ’n aanmeldingsleutel aan u toegewys word. U wagwoord en aanmeldingsleutel sal u in staat stel om u aanmelding op te volg. |